Slaan oor na inhoud

Rocky Linux Gidse

Welkom by die Gidse afdeling van die Rocky Linux dokumentasie. Jy sal talle "hoe-om" dokumente, en nog baie meer, hier vind. Hierdie afdeling verander die heeltyd. Daar is ook 'n paar langer dokumentgroepe in "Boeke" sowel as toekomstige beplande opvoedkundige "Labs" in die boonste kieslys te vinde.

Die meeste van die kategorieë vereis geen verduideliking nie. As jy wil uitvind hoe om te help met die voortdurende ontwikkeling van Rocky Linux, sluit aan by die Mattermost Ontwikkeling kanaal. Vir diegene wat betrokke wil wees by dokumentasie, sluit aan by die Mattermost Dokumentasie kanaal en sluit aan by die bespreking om meer uit te vind.

As jy dadelik wil induik, kan jy Rocky Linux nou installeer!